Library Resource
Hoe om toegang te verkry en dit to verbruik
Manual y guías
Junio, 2010
Sudáfrica
[AFR] Munisipale meentgrond skep ’n unieke geleentheid vir landelike ontwikkeling en grond- en agrariese hervorming. Wetgewing bepaal dat munisipale meentgrond moet bydra tot grondhervorming. Meente moet beskikbaar gemaak word vir landboudoeleindes vir diegene wat voorheen toegang tot die soort grond ontsê is. Arm dorpsinwoners wat wil deelneem aan landbou, moet saamspan om toegang tot munisipale meentgrond op te eis.